Geestelike groei en ontwikkeling in huiskerke
Huiskerk gemeentes gaan deur verskillende groei stadiums, seisoene en beproewings fases tydens die ontwikkeling van die gemeente. Dit is nie altyd maklik nie.
House Churches the Biblical Way
Huiskerk gemeentes gaan deur verskillende groei stadiums, seisoene en beproewings fases tydens die ontwikkeling van die gemeente. Dit is nie altyd maklik nie.
Kinders van God het deur die jare bang of skepties geword vir die gebruik van tale tydens gemeente byeenkomste. Hierdie vrees is egter die gevolg van onkunde. Die voortdurende aanslag op die outentisiteit van die Heilige Gees gawes het soveel wantroue veroorsaak dat kinders van God maar liefs die gawes van die Gees vermy. Selfs mense wat in die Heilige Gees gedoop is het begin om tale te vermy.
Lofprysing en aanbidding in huiskerke word gekenmerk deur ware Heilige Gees leiding soos God dit oorspronklik bedoel het. Die Heilige Gees neem die leiding en nie sang leiers soos ons in die institusionele kerk sien nie.
Neem asseblief kennis dat die Suid-Afrikaanse Christen gemeenskap nogal baie tradisievas is. Dit is baie belangrik dat die huis gemeente korrek geplant word en dat die mense die oorgang fase sonder te veel ontwrigting moet ervaar. Gee asseblief aandag aan die volgende punte van belang
South Africans has reached a crossroad and they need to decide how to address the political situation in our country right now.