Hoe word die Ekklesia toegerus?
Mense is geneig om te dink dat kinders van God en ook die vyfvoudige bedienaars teoreties toegerus moet word. In die koninkryk van God word toerusting egter op ‘n praktiese wyse gedoen
House Churches the Biblical Way
In die gemeente van God is ons almal bedienaars. Hierdie kategorie behandel juis die funksies en die bediening aspek van almal in die gemeente
Mense is geneig om te dink dat kinders van God en ook die vyfvoudige bedienaars teoreties toegerus moet word. In die koninkryk van God word toerusting egter op ‘n praktiese wyse gedoen
Is hierdie Skrifgedeelte in die Bybel?
Hoe staan die saak dan, broeders? Wanneer julle saamkom, laat die voorsang leier die gemeente in lofprysing en aanbidding lei, laat die herder afkondigings maak, laat die herder bid, laat die herder preek, laat die herder die mense deur gebed bedien, laat die gemeente al hulle aandag op die herder rig, laat die gemeente stil wees — laat alles tot stigting geskied.
Die gemeente wat nie vanuit ‘n inwonende Jesus Christus bedien nie, bedien in die vlees en nie in die Gees nie. Sodanige gemeente het nog nie ‘n ware Jesus belewenis ondervind nie.
Die kerk staan op twee pilare: Eerstens die gawes van die Gees tydens byeenkomste. Dit is die almal deelnemende en funksionerende faset van Christenskap van die kinders van God as priesters en konings in sy koninkryk. Tweedens die gedeelde gemeenskapslewe buite die byeenkomste.
Huiskerk gemeentes gaan deur verskillende groei stadiums, seisoene en beproewings fases tydens die ontwikkeling van die gemeente. Dit is nie altyd maklik nie.