Wat behels die gemeente familie lewensstyl alles?

Al ooit gehoor van die deelnemende gemeenskapslewe? Wat van die interafhanklike liefdesverhouding met Jesus Christus? Die kinders van die Here betrek mekaar in hierdie liefdesverhouding met Hom. After all: Ons is sy bruid jy weet. Bloot ‘n saamwees een of twee keer ‘n week wanneer ons bymekaarkom is nie genoeg nie. In die huiskerke kom … Read more Wat behels die gemeente familie lewensstyl alles?

Wat gebeur in huiskerk byeenkomste?

Wat gebeur in huiskerk byeenkomste

Daar is ‘n Skrifgedeelte in die Bybel wat huiskerk byeenkomste baie mooi beskryf: 1 Kor. 14:26 Hoe staan die saak dan, broeders? Wanneer julle saamkom, dan het elkeen van julle ’n psalm of ’n lering of ’n taal of ’n openbaring of ’n uitlegging — laat alles tot stigting geskied. Wat ‘n dinamiese Skrifgedeelte in die Bybel! Geen mens … Read more Wat gebeur in huiskerk byeenkomste?

Jesus Christus is eenvoudig onbeskryflik groot

Daar is ‘n onbeskryflike, asemrowende, wonderlike, majestueuse Jesus wat jou sal laat snak na jou asem, wat nie in die institusionele kerk so geken word nie. Hy is ‘n onverklaarbare wese met ‘n onbeskryflike skoonheid van kleure, aroma, lig, liefde, krag en ‘n teenwoordigheid waarin jy nie sal kan regop staan as Hy in sy … Read more Jesus Christus is eenvoudig onbeskryflik groot

Click to access the login or register cheese