Hoe plant mens ‘n huiskerk gemeente?
Kyk net na die foto van hierdie mooi huis hierbo! Wat sien ons onmiddelik as ons daarna kyk? Ons sien ‘n mooi en ‘n skoon huis wat heiligmaking simboliseer. Ons sien oop en skoon vensters wat vredevolle en eerlike uitreiking na buite simboliseer. Hier is geen sprake van ‘n verskuilde agenda nie. Ons sien lig … Read more