Praktiese aanbevelings met nuwe gemeente planting

Ek wil graag die planting van nuwe huiskerke verder bespreek: Dit vat gewoonlik so ses maande om die regte grondslag vir ’n nuwe huiskerk te lê. Behalwe die voorlesing uit die Huiskerk Handleiding: Huiskerke: Hoe? Hoekom? of die luister van die Huiskerk gemeente planting strategie wanneer julle bymekaarkom, behoort almal dit ook by die huis … Read more Praktiese aanbevelings met nuwe gemeente planting

Twee Baie Groot Probleme In Die Kerk!

Die volgende is ‘n uittreksel uit, “The Free and authentic Christian dreams and visions symbols dictionary” as agtergrondinligting vir hierdie inskrywing. Bull To understand the symbol of a bull in dreams and visions you need to know this; a bull does not recognize its owner and would quite easily attack its owner. Similarly some Christians … Read more Twee Baie Groot Probleme In Die Kerk!

Hoe plant mens ‘n huiskerk gemeente?

Kyk net na die foto van hierdie mooi huis hierbo! Wat sien ons onmiddelik as ons daarna kyk? Ons sien ‘n mooi en ‘n skoon huis wat heiligmaking simboliseer. Ons sien oop en skoon vensters wat vredevolle en eerlike uitreiking na buite simboliseer. Hier is geen sprake van ‘n verskuilde agenda nie. Ons sien lig … Read more Hoe plant mens ‘n huiskerk gemeente?

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!