Die waarheid omtrent bloedlynvloeke

Hierdie boek is geskryf om hierdie vals leerstelling uit die woord van God te weerlê. Kinders van God is werklik nie op hoogte met die woord van God met betrekking tot hierdie onderwerp nie. Hoewel die Bybel ast’ware hierdie leerstelling in soveel woorde baie duidelik bevestig as ‘n vals leerstelling, veroorsaak onkunde steeds dat miljoene kinders van God … Read moreDie waarheid omtrent bloedlynvloeke