News/Nuus

New book!

(The Free and an authentic Christian dreams and visions symbols dictionary)

This book was written because of the pure need to provide a “Free and an authentic Christian dreams and visions symbols dictionary” to God’s people. It was also written to make it available to all Christians, free of charge, right across the world. There is not a trustworthy and free dreams and visions symbols dictionary available at the moment. As an alternative Christians make use of all sorts of dreams and visions dictionaries on the internet. These dictionaries are in fact seriously defiled with many false meanings ascribed to or allocated to different symbols. It is just not worth making use of these dictionaries. Most of them are Muslim dictionaries or dictionaries of pagan religions. Some of them are psychological or demonic based dictionaries and just as dangerous to God’s people. Quite a lot of them are plainly rooted in the occult and demon possessed mediums and fortune tellers seized the existence of dreams, visions and the interpretation of dreams and visions to defile this wonderful gift from God. These dictionaries were primarily created to deceive people. These dictionaries are in fact worthless, dangerous and cannot be utilized at all. This book will fulfill that need.

New book!

(Octoberber 2015)

the_truth_about_spiritual_ warfare

This book proves that “Spiritual warfare” is a false doctrine. The necessary Scriptures that support this statement are discussed in detail. People are actually oppressed just because they believe in this doctrine. This book will challenge your beliefs on this subject and it will set you free.

Peace of mind agreement!

eBooks written by ASR Martins are the cheapest on his own website. You will not find it cheaper at any other online bookstore. He also offers a refund, for your peace of mind, in case you are not satisfied with the quality of the book that you purchased. This refund is valid for 7 days only after the date of purchase. Your eBook will be available for downloads for an unlimited period of time in the format on your receipt.

No need to register: Choose your desired eBook, click on the link below and you will be diverted directly to our Book Store.

Numerous methods of payment to choose from are available.

New book!

(September 2015)

understanding_the_prophetic_times_we_live_in

During the morning hours of Tuesday, June 2, 2015, the Lord Jesus Christ instructed me to write this report. He called it a “report” because He wanted me to write it as a “report of imminent events” to those who wish to understand the prophetic times we live in. The aim of this report is to bring clarity and to counter confusion in the lives of many Christians regarding the end-times, especially regarding the prophetic time we live in at this moment. The Lord’s aim with this report is clear: Clarity will equip and enable God’s children to follow His vision for and in this time period we are living in now. It will enable them to report for duty. It will enable them to become mighty instruments in God’s hand. End-time ministry does not only mean that God is at work. It also means that we have some part to play in order to enable God to carry out His plans. This report will enable God’s children to stand up and be counted”.

No need to register: Choose your desired eBook, click on the link below and you will be diverted directly to our Book Store.

Numerous methods of payment to choose from are available.

Nuwe boek!

(Julie 2015)

die_waarheid_omtrent_siektes_en_ander_ellendes

Hierdie boek is geskryf om vals leerstelling ten opsigte van siektes en ander ellendes uit die woord van God te weerlê

God wil nie dat ons in onkunde en in die duister moet lewe ten opsigte van die oorsake van siektes en ellendes nie. As ons weet wat werklik siekte veroorsaak dan weet ons ook hoe om dit te voorkom. Dit is juis onkunde wat die verlossingswerk van Jesus Christus neutraliseer.

Die skakel hier onder neem jou direk na ons Boekwinkel” waar jy jou keuse van betalingsmetode kan maak.

Besoek ons “Hulpmiddels” bladsy vir jou gratis huiskerk planting en instandhouding hulpmiddels

Radio onderhoud!

(Februarie 2015)

radio-interview-1

Die radio-onderhoud oor “Bloedlynvloeke” met Raymond Dye van GrootFM in Pretoria het baie goed afgeloop. Raymond is ’n uitstekende en Heilige Gees vervulde radio-omroeper wat die onderhoud ’n groot sukses gemaak het. Die publiek in Pretoria se reaksie daarop was fantasties.

Nuwe boek!

(April 2014)

die_waarheid_omtrent_bloedlynvloeke

Kinders van God is werklik nie op hoogte met die woord van God met betrekking tot hierdie onderwerp nie. Hoewel die Bybel ast’ware hierdie leerstelling in soveel woorde baie duidelik bevestig as onsin en as ‘n vals leerstelling, veroorsaak onkunde steeds dat miljoene kinders van God onder hierdie juk gebuk gaan. Skrifgedeeltes uit die woord van God word in die boek gebruik om die bloedlyn vloeke leerstelling deeglik te weerlê.

Die skakel hier onder neem jou direk na ons Boekwinkel” waar jy jou keuse van betalingsmetode kan maak.

Nuwe boek!

(April 2014)

is_ons_bybels_korrek

Die kern van die aanslag op die woord van God is tweërlei van aard: Eerstens word daar van korrupte grondtekste gebruik gemaak tydens vertaling. Tweedens word die Bybels wat vanuit die korrekte grondtekste vertaal is se outentisiteit afgekraak. Hierdie boek bring u kortliks op hoogte met die nodige inligting om u in staat te stel om die regte Bybel te gebruik.

Die skakel hier onder neem jou direk na ons Boekwinkel” waar jy jou keuse van betalingsmetode kan maak.

Uitreiking na Bothaville en Centurion! 

(Januarie 2014)

2014 gaan ’n groot jaar vir huiskerke in Suid-Afrika wees. Die Here maak orals vir ons deure oop. Die uitreiking in Centurion/Pretoria omgewing gaan voort. Die Here was regtig goed vir ons en ons is baie opgewonde oor dit wat Hy daar in mense se lewens doen. Die byeenkomste daar word opgeneem en die klankopnames kan gratis op die Suid-Afrikaanse huiskerke webwerf gekry word. Laai dit gerus af as jy wil hoor wat daar aan die gebeur is.
UITREIKING IN BOTHAVILLE: Ons skop ook hierdie Sondag, 12 Januarie 2014, in Bothaville af met die planting van ’n nuwe huiskerk.

Huiskerk gemeente planting strategie!

(Januarie 2014)

Huiskerk Gemeente Planting Strategie DvD (Oudio)

huiskerk_gemeente_strategie_dvd

Hierdie strategiese hulpmiddel is nou beskikbaar en kan deur huis gemeente planters gebruik word om nuwe gemeentes te plant. Die volgorde en inhoud van die materiaal is strategies uiteengesit om die nuwe lidmate doelgerig op hoogte te bring met die beginsels wat huiskerke beheer. Die kinders van God word toegerus in die “Christus” bediening met die doel om as almal deelnemende en almal funksionerende priesters en konings in die liggaam van Christus te funksioneer. Luister na die Mp3 klankopnames hier onder:

 

Sessie 1: Die Jesus Belewenis in Huiskerke

Sessie 2: Gees Bediening in die Huiskerk Gemeente

Sessie 3: Die Vyfvoudige Bediening in Huiskerke

Sessie 4: Besluitneming in die Huiskerk Gemeente

Sessie 5: Knelpunte Met Konsensus in Huiskerke

Sessie 6: Leerstellings in die Huiskerk Gemeente

 

STRATEGIE VIR HUISKERK GEMEENTE PLANTERS

Lees die huiskerk handleiding: Huiskerke: Hoe? Hoekom? wat gratis op die Suid-Afrikaanse huiskerke webwerf afgelaai kan word.

Volg die Heilige Gees leiding met die bymekaarmaak van ’n klein groepie kinders van God.

Kom een keer per week bymekaar en luister na die “Huiskerk gemeente planting oudio hulpmiddel“. Luister die sessies in volgorde. Gemeente planters behoort dit reeds een keer deur geluister het voor dit saam met ‘n nuwe gemeente geluister word. Neem asseblief kennis dat die lengte van die sessies heelwat verskil. Beplan ‘n kort breek om ‘n bietjie bene te rek met die langer sessies.

Onthou om julle byeenkomste met aanbidding te begin. Gebruik sommer ’n CD (Agtergrond musiek) en druk die woorde sommer op A4 papier.

Die oudio reeks werk baie goed om nuwe gemeentes te plant omdat almal redelik vinnig en effektief op hoogte gebring word met huiskerk beginsels soos wat dit in die Nuwe Testamentiese kerk van Christus gefunksioneer het

Baie belangrik! Huis gemeente planting advies vir Suid-Afrikaanse huiskerke

Neem asseblief kennis dat die Suid-Afrikaanse Christen gemeenskap nogal baie tradisievas is. Dit is baie belangrik dat die huis gemeente korrek geplant word en dat die mense die oorgang fase sonder te veel ontwrigting moet ervaar. Gee asseblief aandag aan die volgende punte van belang:

Daar moet steeds, van die begin af, een keer per week bemoedigings en lering preke wees. Dit bemoedig die gemeentelede en die gemeente word ook in Christus onderrig. Dit is in elk geval hoe die vyfvoudige bedienaars in huiskerke ook funksioneer. Moet egter, van die begin af, nie wegskram van die almal funksionerende en almal deelnemende aard van huiskerke nie. Dit bly steeds die belangrikste byeenkoms van die huiskerk gemeente. Gemeentelede moet van die begin af in die gawes van die Gees onderrig word.

Hierdie is dan ook die groot rede hoekom die gemeente nie sonder die weeklikse prediking kan klaar kom nie. Soos ons weet is die gawes van die Gees nooit in die institusionele kerk ontwikkel nie. Daar is dus ‘n baie groot leemte wanneer die huiskerk gemeente tydens die eerste jaar of twee bymekaar kom. Die leemte in hierdie area word darem tydens die weeklikse prediking aangevul. Ons ervaring is dat wanneer huiskerk planters net op die almal deelnemende faset van die gemeente byeenkomste fokus, maar nie op prediking nie, dan begin kinders van die Here moed verloor. Deels omdat die gemeente lede nog nie op dreef is met betrekking tot die Heilige Gees gawes nie en deels omdat God die vyfvoudige bedienaars vir ‘n baie goeie rede gegee het om die gemeentes te leer en te bemoedig.

Hierdie strategie moet gevolg word totdat die Heilige Gees anders lei. Die Heilige Gees sal prediking en lering net sporadies staak omdat dit eintlik maar deel van die huiskerk struktuur is en bly.

Nuwe boek!

(Desember 2013)

bybel_gefundeerde_leierskap

Hierdie woordstudie verduidelik hoe leierskap in die kerk funksioneer. Ware Bybel gefundeerde leierskap volgens Nuwe-Testamentiese voorskrifte is nie dit wat ons vandag in die kerk sien nie. Hierdie boek gebruik baie belangrike Skrifgedeeltes in die Bybel om aan die leser God se wil en doel met betrekking tot die funksionering van die vyfvoudige bedienaars te verduidelik.

Die skakel hier onder neem jou direk na ons Boekwinkel” waar jy jou keuse van betalingsmetode kan maak.

Nuwe boek!

(Desember 2013)

bediening_in_die_huiskerk_gemeente

Hierdie woordstudie behandel praktiese bediening in die Nuwe-Testamentiese gemeente. Almal word toegerus in die “Christus” bediening met die doel om as almal deelnemende en almal funksionerende seuns en konings van God in die liggaam van Christus te funksioneer. Ons is almal geroep om te bedien. Die vyfvoudige bedienaars se rol om die gemeente toe te rus vir hulle dienswerk word in die boek uiteengesit.

Die skakel hier onder neem jou direk na ons Boekwinkel” waar jy jou keuse van betalingsmetode kan maak.

Pretoria uitreiking!

(Desember 2013)

Ons beplanning om nuwe huiskerk gemeentes binne die volgende paar maande in Pretoria te plant loop klopdisselboom. Bid vir ons asseblief. Indien jy in Pretoria woon en deel hiervan wil wees, besoek ons “Kontak ons” bladsy sodat ons jou op hoogte kan hou met die reëlings

Radio onderhoud!

(Augustus 2013)

radio-interview-2

Die radio-onderhoud oor “Huiskerke” met Raymond Dye van GrootFM in Pretoria het baie goed afgeloop. Raymond is ’n uitstekende en Heilige Gees vervulde radio-omroeper wat die onderhoud ’n groot sukses gemaak het. Die publiek in Pretoria se reaksie daarop was fantasties.

Nuwe boek!

(Mei 2012)

huiskerke_hoe_hoekom

Hierdie boek is gemik op die praktiese sy van huiskerke en daarom gaan ons nie te diep in dogmatiese leerstellings nie. Ons wil egter graag ‘n bietjie laat deurskemer hoekom sekere handelinge in die huiskerk gemeente prakties uitgevoer word soos wat dit in die handleiding aan u bekend gestel word. Die handleiding behandel die geestelike beginsels wat outentieke huiskerk planting beheer. Dit is ook ‘n praktiese gids wat die totstandkoming van ‘n huiskerk vergemaklik en laastens is dit ‘n gids wat deel met die gesondheid en ontwikkeling van die huiskerk. Die handleiding stel u werklik in staat om ‘n outentieke huiskerk te plant en in stand te hou.

Die skakel hier onder neem jou direk na ons Boekwinkel” waar jy jou keuse van betalingsmetode kan maak.

Terug na die Tuis bladsy

Alle plaaslike hulpmiddels op hierdie webblad is gratis. Help ons asseblief deur dit met jou vriende te deel deur middel van die sosiale netwerke. Sosiale netwerke skakels beskikbaar onder aan bladsye 

Leave a Comment