Skip to content

ASR Martins Ministries

House Churches the Biblical Way

  • Home
    • About us
    • Besprekings
    • News/Nuus
  • Bible School
  • Blog
  • Hulpmiddels
    • Resources
  • Shop
  • Subscribe
    • Teken In
  • More Info
    • Hoekom Huiskerke?
    • Ons Missie
    • Statement Of Faith
    • Refunds Policy
    • Privacy Policy
    • Terms and Conditions

Wat Maak Ons siek?

In hierdie kategorie word siektes en die oorsake van siektes volledig bespreek om kinders van God in staat te stel om siektes doeltreffend te voorkom en om genesing te ontvang

Waar kom siektes vandaan?

September 5, 2026 by ASR Martins

Die Skrif is baie duidelik oor die ontstaan van siektes en ellendes. Reg deur die Ou Testament en die Nuwe Testament was dit baie duidelik dat siekte en ellende die gevolge van sondige aktiwiteite was. Dit was bedoel om mense op te roep tot bekering.

Categories Siektes en Ellendes Tags Wat Maak Ons siek? 2 Comments

Wat ‘n wonderlike getuienis!

August 31, 2026 by ASR Martins

Op 19 Januarie 2017 het ek ‘n epos ontvang wat my grenslose vreugde verskaf het en steeds doen! Dit was vanaf ‘n gekwalifiseerde Advokaat, wat tans in Suid-Afrika woon, wat die geheim ontdek het wat Goddelike genesing en gesondheid altyd waarborg.

Categories Algemeen, Siektes en Ellendes Tags Wat Maak Ons siek?

Die waarheid omtrent siektes en ander ellendes

August 23, 2026 by ASR Martins

Hierdie boek is geskryf om vals leerstelling ten opsigte van siektes en ander ellendes uit die woord van God te weerlê. God wil nie dat ons in onkunde en in die duister moet lewe ten opsigte van die oorsake van siektes en ellendes nie. As ons weet wat werklik siekte veroorsaak dan weet ons ook hoe om … Read more

Categories Siektes en Ellendes Tags Wat Maak Ons siek?

Besprekings

August 12, 2026 by ASR Martins
ASR Martins kursusse en werkswinkels foto

Op hierdie bladsy kan alle kerke en geloofsgroepe registreer of besprekings doen vir geestelike kursusse en werkswinkels aangebied deur ASR Martins van ASR Martins Bedieninge.

Categories Algemeen Tags Algemeen, Geestelike Oorlogvoering, Wat Maak Ons siek?
© 2026 ASR Martins Ministries • Built with GeneratePress