Bestaan die Heilige Gees gawes vandag nog?

Jy het seker ook al die leuens oor die geestelike gawes gehoor: “Die Heilige Gees gawes is nie meer vir vandag nie. Dit was net vir die Apostels. God het die woord klaar geskryf en Hy praat nie verder met ons nie behalwe deur sy woord. Wat Hy vir ons wou sê het Hy klaar in sy woord gesê. Daarom is daar nie meer tale, uitleg van tale of profesie nie.