Aanbevelings vir huiskerk gemeente planters
Deur die jare is baie belangrike reëlings met betrekking tot die praktiese sy van huiskerke ontwikkel. Sekere reëlings werk prakties net beter as ander. Hierdie reëlings kon net deur ondervinding vervolmaak word.