Huiskerk gemeente planting strategie

Hierdie strategiese hulpmiddel kan deur huis gemeente planters gebruik word om nuwe gemeentes te plant. Die volgorde en inhoud van die materiaal is strategies uiteengesit om die nuwe lidmate doelgerig op hoogte te bring met die beginsels wat huiskerke beheer. Die “Huiskerk gemeente planting strategie” DVD kan deur middel van epos aangevra word.

 

Sessie 1: Die Jesus Belewenis in Huiskerke

 

Sessie 2: Gees Bediening in die Huiskerk Gemeente

 

Sessie 3: Die Vyfvoudige Bediening in Huiskerke

 

Sessie 4: Besluitneming in die Huiskerk Gemeente

 

Sessie 5: Knelpunte Met Konsensus in Huiskerke

 

Sessie 6: Leerstellings in die Huiskerk Gemeente

 

huiskerk_gemeente_strategie_dvdDie DVD (Oudio) reeks kan aangekoop word teen R200.00

Gebruik die epos adres op die “Kontak ons” bladsy om daarvoor aan te vra

Terug na die Hulpmiddels bladsy

Alle plaaslike hulpmiddels op hierdie webblad is gratis. Help ons asseblief deur dit met jou vriende te deel deur middel van die sosiale netwerke. Sosiale netwerke skakels beskikbaar onder aan bladsye

Leave a Comment