Die waarheid omtrent siektes en ander ellendes

Hierdie boek is geskryf om vals leerstelling ten opsigte van siektes en ander ellendes uit die woord van God te weerlê. God wil nie dat ons in onkunde en in die duister moet lewe ten opsigte van die oorsake van siektes en ellendes nie. As ons weet wat werklik siekte veroorsaak dan weet ons ook hoe om dit te voorkom. Dit is juis onkunde wat die verlossingswerk van Jesus Christus neutraliseer. 

Die skakel hier onder neem jou direk na ons Boekwinkel” waar jy jou keuse van betalingsmetode kan maak.

Terug na die Hulpmiddels bladsy

Alle plaaslike hulpmiddels op hierdie webblad is gratis. Help ons asseblief deur dit met jou vriende te deel deur middel van die sosiale netwerke. Sosiale netwerke skakels beskikbaar onder aan bladsye

Leave a Comment