Die waarheid omtrent siektes en ander ellendes
Hierdie boek is geskryf om vals leerstelling ten opsigte van siektes en ander ellendes uit die woord van God te weerlê. God wil nie dat ons in onkunde en in die duister moet lewe ten opsigte van die oorsake van siektes en ellendes nie. As ons weet wat werklik siekte veroorsaak dan weet ons ook hoe om … Read more