Verskillende funksies in huiskerke
Die vyfvoudige bedienaars is werkers in die liggaam van Christus. Die werk van die apostoliese bedienaars is om die liggaam (heiliges) toe te rus vir húlle dienswerk. Die heiliges (die kerk of die gemeentes) se dienswerk is eintlik ’n leefwyse naamlik die uitdrukking van die inwonende Christus