Dinamiese ontmoetings met Jesus Christus

Die Huiskerk gemeenskap, wanneer hulle die eerste paar keer bymekaarkom, ervaar ‘n dinamiese ontmoeting met Jesus maar net as dit voldoen aan die outentieke beginsels wat ons in die handleiding bespreek. Kom ons sê daar is ‘n “ontmoeting” ‘n “openbaring” ‘n “bevrugting” of ‘n heilige “konfrontasie” met die Skepper van die heelal wat die geboorte … Read more

Wees gereed Suid-Afrika!

Soos so baie ander lande moet ook Suid-Afrika gereed wees vir die stryd! Hierdie is ‘n visioen wat ‘n vriendin van my onlangs gesien het: Ek sien hoe ons Vader vir my wys hoe n geweldige rukwind (huricane/tornado) die kerk van God tref. Dit vee letterlik alles voor hom plat dit kom van die weste kant af.