Ons maai wat ons saai
Die mens ervaar siekte en ellende net as gevolg van hulle eie dade. Ons maai wat ons gesaai het. Ons kan negatiewe ervarings nie aan bloedlyn vloeke of aan straf koppel nie
House Churches the Biblical Way
Die mens ervaar siekte en ellende net as gevolg van hulle eie dade. Ons maai wat ons gesaai het. Ons kan negatiewe ervarings nie aan bloedlyn vloeke of aan straf koppel nie
In hierdie joernalinskrywing word 4 vals leerstellings in die Christelike kerk bespreek (die hou van die sabbat, die hou van Joodse feeste, ens.)
Niemand weet waar kinders van God vandaan kom nie omdat hulle uit die Gees van God gebore is. Ons is eintlik “Goddelike saad” wat hier op aarde geplant is en opgroei in God. Ons is nie van hier nie, ons is gestuur
Het Jesus of die apostels ooit die volgende woorde gespreek? In Jesus Naam breek ek elke vloek in my lewe. Ek sny elke vloek af in die Naam van Jesus. In die Naam van Jesus bind ek jou satan. Here, ek bely my oupa se sondes. Vergewe ons asseblief vir sy sondes.
Hierdie boek is ‘n kort gids om die leser te help om die regte Bybel te gebruik. Die Bybel is definitief die ware en outentieke woord van God wanneer dit uit die “Majority Text” vertaal is