Watter Bybels is korrek?
Hierdie boek is ‘n kort gids om die leser te help om die regte Bybel te gebruik. Die Bybel is definitief die ware en outentieke woord van God wanneer dit uit die “Majority Text” vertaal is
House Churches the Biblical Way
In hierdie kategorie word die outentisiteit van die Bybel en verskillende vertalings bespreek
Hierdie boek is ‘n kort gids om die leser te help om die regte Bybel te gebruik. Die Bybel is definitief die ware en outentieke woord van God wanneer dit uit die “Majority Text” vertaal is
Jesus Christus is die Woord van God. Wat Hy vir ons kom leer het is baie belangrik
Daar is tans ‘n baie groot aanslag op die outentisiteit van die woord van God. Die kern van die aanslag op die woord van God is tweërlei van aard: Eerstens word daar van korrupte grondtekste gebruik gemaak tydens vertaling. Tweedens word die Bybels wat vanuit die korrekte grondtekste vertaal is se outentisiteit afgekraak. Hierdie boek bring u … Read more