The walk of the Spirit

As gevolg van wonderlike Goddelike intervensie het ek op hierdie  Heilige Gees geïnspireerde boek afgekom:

The walk of the Spirit – The walk of Power, the vital role of praying in tongues, by Dave Roberson

Hierdie boek is ‘n “moet lees” as jy in die gawes van die Gees wil funksioneer. Dit lig die waarde van “allerhande tale” op ‘n wonderlike manier uit as die fondasie waarop al die ander gawes gebou is. In drome por God ons dikwels aan om in tale te bid. Hy doen dit deur middel van simbole soos ‘n windpomp wat in die wind draai. Die wind is natuurlik ‘n simbool vir die Heilige Gees. Hoe meer jy in tale bid hoe meer manifesteer die ander gawes deur jou. Laai dit sommer nou gratis af op ons “Resources” bladsy.

Terug na die Tuisblad

Alle plaaslike hulpmiddels op hierdie webblad is gratis. Help ons asseblief deur dit met jou vriende te deel deur middel van die sosiale netwerke. Sosiale netwerke skakels beskikbaar onder aan bladsye

Leave a Comment