Bruidskap in die huiskerk gemeente
‘n Diepe liefdesverhouding met Jesus Christus bevorder die bruidskap dimensie in die gemeente. Wie en wat is die kerk? Bruidskap is seker die mooiste en kosbaarste belewenis van die kerk. Daar is iets omtrent haar wat julle nie sal glo nie. As jy ‘n bietjie met jou geestesoog kyk sal jy 4 persone op die … Read more