House Church Gathering in Polokwane
House Church Meeting in Polokwane on weekend of 9 and 10 November 2019. This is going to be amazing. Join us if you can.
House Churches the Biblical Way
House Church Meeting in Polokwane on weekend of 9 and 10 November 2019. This is going to be amazing. Join us if you can.
Is bloedlynvloeke ‘n vals leerstelling? Waar kom bloedlynvloeke vandaan? Wie betaal vir jou sondes? Straf God steeds kinders en kleinkinders vir voorouers se sondes? Waar kom siektes vandaan?
Die Suid-Afrikaanse regering poog om selfs verder te gaan as die Obama Administrasie in Amerika! Ons land se regering wil die liggaam van Christus in Suid-Afrika beheer deur middel van wetgewing!
Die Skrif is baie duidelik oor die ontstaan van siektes en ellendes. Reg deur die Ou Testament en die Nuwe Testament was dit baie duidelik dat siekte en ellende die gevolge van sondige aktiwiteite was. Dit was bedoel om mense op te roep tot bekering.
Baie mense wil dit nie hoor nie maar hierdie stelling wat ek nou gaan maak klink vir hulle Godslasterlik: God is nie in beheer van die aarde nie!
Die aarde is tans in ‘n chaotiese toestand. Mense word bedrieg, besteel en verwoes. Moord, verkragting, roof, sonde en ellende is aan die orde van die dag.