Plaasmoorde Optogte Ongewenste Uitwerking?

Sowat ‘n week gelede het Suid-Afrikaners weer bymekaar gekom om teen plaasmoorde te protesteer. Weereens is daar van metodes gebruik gemaak wat sommige mense die wenkbroue laat lig het. Weereens is die doel en die onderliggende redes vir die optogte en die plaasmoorde veldtog bevraagteken. Hierby word die vraag ook met opregte kommer gevra, “Gaan … Read more

Dinamiese ontmoetings met Jesus Christus

Die Huiskerk gemeenskap, wanneer hulle die eerste paar keer bymekaarkom, ervaar ‘n dinamiese ontmoeting met Jesus maar net as dit voldoen aan die outentieke beginsels wat ons in die handleiding bespreek. Kom ons sê daar is ‘n “ontmoeting” ‘n “openbaring” ‘n “bevrugting” of ‘n heilige “konfrontasie” met die Skepper van die heelal wat die geboorte … Read more