Wie en wat is ons werklik?
Dit is baie belangrik dat ons weet van waar ons kom. Wat het in die loop van die jare verander en wie het dit verander? Hoe vergelyk dit met dit wat Jesus en die apostels ingestel het en geleer het? In die eerste 250 jaar van die kerk se bestaan was die Romeinse ryk deurtrek … Read more