Wat behels die gemeente familie lewensstyl alles?

Al ooit gehoor van die deelnemende gemeenskapslewe? Wat van die interafhanklike liefdesverhouding met Jesus Christus? Die kinders van die Here betrek mekaar in hierdie liefdesverhouding met Hom. After all: Ons is sy bruid jy weet. Bloot ‘n saamwees een of twee keer ‘n week wanneer ons bymekaarkom is nie genoeg nie. In die huiskerke kom … Read more

Wat gebeur in huiskerk byeenkomste?

Wat gebeur in huiskerk byeenkomste

Daar is ‘n Skrifgedeelte in die Bybel wat huiskerk byeenkomste baie mooi beskryf: 1 Kor. 14:26 Hoe staan die saak dan, broeders? Wanneer julle saamkom, dan het elkeen van julle ’n psalm of ’n lering of ’n taal of ’n openbaring of ’n uitlegging — laat alles tot stigting geskied. Wat ‘n dinamiese Skrifgedeelte in die Bybel! Geen mens … Read more