Wat die gawes van die Heilige Gees betref, beywer jou!
But the manifestation of the Spirit is given to every man to profit withal. Die woord “manifestasie” van die Gees van God in hierdie teksgedeelte word hier in direkte verband gebring met die Gees gawes. Wanneer die gawes van die Gees funksioneer dan gebeur dit omdat die Heilige Gees in ons midde manifesteer.