Geloof verskille? Hoe nou?
Mag daar geloof verskille in die kerk van God wees? Moet ons dieselfde geloofsoortuigings hê? Natuurlik mag ons verskil. Ons hoef nie dieselfde oor alles te voel of te glo nie. Hoe leef ons saam daarmee? Ons gun mekaar die reg om elkeen ons eie heil uit te werk. Hoe ander mense glo affekteer tog … Read more