Wat behels die gemeente familie lewensstyl alles?

Al ooit gehoor van die deelnemende gemeenskapslewe? Wat van die interafhanklike liefdesverhouding met Jesus Christus? Die kinders van die Here betrek mekaar in hierdie liefdesverhouding met Hom. After all: Ons is sy bruid jy weet. Bloot ‘n saamwees een of twee keer ‘n week wanneer ons bymekaarkom is nie genoeg nie. In die huiskerke kom … Read more