Algemeen
Alles oor algemene onderwerpe in die kerk van God en in die lewens van Christene
Ons Missie
Go to the bottom of this page to find out more about our church planting strategies. Die Suid-Afrikaanse huiskerke fasilitering inisiatief is in die lewe geroep om die ware Bybel gefundeerde huiskerk gemeente, soos wat dit in die Nuwe Testament gefunksioneer het, aan die Suid-Afrikaanse Christelike gemeenskap bekend te stel en te promoveer. Ons funksioneer … Read more
News/Nuus
New book! (The Free and an authentic Christian dreams and visions symbols dictionary) This book was written because of the pure need to provide a “Free and an authentic Christian dreams and visions symbols dictionary” to God’s people. It was also written to make it available to all Christians, free of charge, right across the … Read more
Hulpmiddels
Meer inligting aangaande boeke, artikels en klankopnames in Afrikaans oor huiskerke en ander Christelike onderwerpe kan op hierdie bladsy gekry word
Hoe voorkom mens beproewinge?
Tale gebed is eintlik ook God se metode om alles wat in ons lewens en in ons vlees verkeerd is, deur middel van die openbarings faset van tale, aan ons te openbaar. God laat al daardie verkeerde goedjies tot die oppervlak kom deur middel van ons gebedstaal