Huiskerk gemeente planting strategie

Hierdie strategiese hulpmiddel kan deur huis gemeente planters gebruik word om nuwe gemeentes te plant. Die volgorde en inhoud van die materiaal is strategies uiteengesit om die nuwe lidmate doelgerig op hoogte te bring met die beginsels wat huiskerke beheer. Die “Huiskerk gemeente planting strategie” DVD kan deur middel van epos aangevra word.   Sessie … Read more

Bediening in die huiskerk gemeente

Hierdie woordstudie behandel praktiese bediening in die Nuwe-Testamentiese gemeente. Almal word toegerus in die “Christus” bediening met die doel om as almal deelnemende en almal funksionerende seuns en konings van God in die liggaam van Christus te funksioneer. Ons is almal geroep om te bedien. Die vyfvoudige bedienaars se rol om die gemeente toe te … Read more

Bybel gefundeerde leierskap

Hierdie woordstudie verduidelik hoe leierskap in die kerk funksioneer. Ware Bybel gefundeerde leierskap volgens Nuwe-Testamentiese voorskrifte is nie dit wat ons vandag in die kerk sien nie. Hierdie boek gebruik baie belangrike Skrifgedeeltes in die Bybel om aan die leser God se wil en doel met betrekking tot die funksionering van die vyfvoudige bedienaars te … Read more