Watter Bybels is korrek?
Hierdie boek is ‘n kort gids om die leser te help om die regte Bybel te gebruik. Die Bybel is definitief die ware en outentieke woord van God wanneer dit uit die “Majority Text” vertaal is
House Churches the Biblical Way
Studie materiaal oor huiskerk gemeentes, huiskerk gemeente planters en inligting aangaande huiskerke in die algemeen
Hierdie boek is ‘n kort gids om die leser te help om die regte Bybel te gebruik. Die Bybel is definitief die ware en outentieke woord van God wanneer dit uit die “Majority Text” vertaal is
Jesus Christus is die Woord van God. Wat Hy vir ons kom leer het is baie belangrik
Deur die jare is baie belangrike reëlings met betrekking tot die praktiese sy van huiskerke ontwikkel. Sekere reëlings werk prakties net beter as ander. Hierdie reëlings kon net deur ondervinding vervolmaak word.
Hierdie strategiese hulpmiddel kan deur huis gemeente planters gebruik word om nuwe gemeentes te plant. Die volgorde en inhoud van die materiaal is strategies uiteengesit om die nuwe lidmate doelgerig op hoogte te bring met die beginsels wat huiskerke beheer. Die “Huiskerk gemeente planting strategie” DVD kan deur middel van epos aangevra word Een klik om … Read more
Hierdie woordstudie behandel praktiese bediening in die Nuwe-Testamentiese gemeente. Almal word toegerus in die “Christus” bediening met die doel om as almal deelnemende en almal funksionerende seuns en konings van God in die liggaam van Christus te funksioneer. Ons is almal geroep om te bedien. Die vyfvoudige bedienaars se rol om die gemeente toe te … Read more