Christus dra die volle vloek op die kruis
Oor die algemeen ken Christene nie die geestelike wette met betrekking tot die straf van sonde nie
House Churches the Biblical Way
‘n Volledige bespreking oor bloedlynvloeke en wat die Bybel daarvan sĂȘ
Oor die algemeen ken Christene nie die geestelike wette met betrekking tot die straf van sonde nie
Om ons voorouers se sondes as verskoning te gebruik wanneer dit met ons sleg gaan is doodeenvoudig baie onregverdig. Elkeeen is verantwoordelik vir sy eie lewe en sy eie sonde. Eseg. 18 is baie duidelik daaroor.
Die mens ervaar siekte en ellende net as gevolg van hulle eie dade. Ons maai wat ons gesaai het. Ons kan negatiewe ervarings nie aan bloedlyn vloeke of aan straf koppel nie
Niemand weet waar kinders van God vandaan kom nie omdat hulle uit die Gees van God gebore is. Ons is eintlik “Goddelike saad” wat hier op aarde geplant is en opgroei in God. Ons is nie van hier nie, ons is gestuur
Het Jesus of die apostels ooit die volgende woorde gespreek? In Jesus Naam breek ek elke vloek in my lewe. Ek sny elke vloek af in die Naam van Jesus. In die Naam van Jesus bind ek jou satan. Here, ek bely my oupa se sondes. Vergewe ons asseblief vir sy sondes.