Skip to content

ASR Martins Ministries

House Churches the Biblical Way

0
  • Home
    • About us
    • Besprekings
    • News/Nuus
  • Bible School
  • Hulpmiddels
    • Resources
  • Shop
  • Cart
  • Subscribe
    • Teken In
  • More Info
    • Hoekom Huiskerke?
    • Ons Missie
    • Refunds Policy
    • Privacy Policy
    • Terms and Conditions
  • 0

Algemeen

Alles oor algemene onderwerpe aangaande Christenskap in die koninkryk van God

Reine onbesmette godsdiens!

May 8, 2022 by ASR Martins

Ons as Christene kan nie sommer maar net lewe soos ons wil nie. Daar is ‘n basiese of ‘n redelike godsdiens wat God behaag: Ons moet na die weduwees en die wees omsien. Ons moet kos en klere gee aan die armes

Categories Algemeen Tags Algemeen, Huiskerke Studiemateriaal Leave a comment

Die geskiedenis van musiek in die kerk

May 5, 2022 by ASR Martins

Lofprysing en aanbidding in huiskerke word gekenmerk deur ware Heilige Gees leiding soos God dit oorspronklik bedoel het. Die Heilige Gees neem die leiding en nie sang leiers soos ons in die institusionele kerk sien nie.

Categories Musiek en die Kerk Tags Algemeen, Huiskerke Studiemateriaal Leave a comment

Watter Bybels is korrek?

May 3, 2022 by ASR Martins

Hierdie boek is ‘n kort gids om die leser te help om die regte Bybel te gebruik. Die Bybel is definitief die ware en outentieke woord van God wanneer dit uit die “Majority Text” vertaal is

Categories Die Bybel Tags Algemeen, Huiskerke Studiemateriaal 2 Comments

Is die Bybel werklik die woord van God?

May 2, 2022 by ASR Martins

Jesus Christus is die Woord van God. Wat Hy vir ons kom leer het is baie belangrik

Categories Die Bybel Tags Algemeen, Huiskerke Studiemateriaal Leave a comment

Besprekings

April 30, 2022 by ASR Martins
ASR Martins kursusse en werkswinkels foto

Op hierdie bladsy kan alle kerke en geloofsgroepe registreer of besprekings doen vir geestelike kursusse en werkswinkels aangebied deur ASR Martins van ASR Martins Bedieninge.

Categories Algemeen Tags Algemeen, Geestelike Oorlogvoering, Wat Maak Ons siek? Leave a comment
Post navigation
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 Page2 Page3 Page4 Page5 Next →
© 2022 ASR Martins Ministries • Built with GeneratePress