Bediening In Die Huiskerk Gemeente
Sale!

Bediening In Die Huiskerk Gemeente

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R80.00 R50.00

Bediening in Die Huiskerk Gemeente (Pdf, ePub, Kindle, Pdf vir Selfone)

Neem asseblief kennis dat jy die “Aflaai” skakel vir die eBoek wat jy gekoop het per epos sal ontvang.

Hierdie boek sal altyd aan jou beskikbaar wees en kan onbeperk afgelaai word.

Indien jy jou “Aflaai” skakel verloor kan jy weer daarvoor aan vra op die “More info” bladsy.

Ooreenkoms van gemoedsrus!

ASR Martins eBoeke is die goedkoopste op sy eie webblad. U sal dit nie maklik goedkoper by ander aanlyn boekwinkels kry nie. Ons het ‘n “Geld terug” waarborg geldig vir 7 dae op alle boeke. Indien u om enige rede nie tevrede is met u eBoek nie plaas ons die volle bedrag onmiddellik terug in u bank rekening. U moet egter per epos daarvoor aan vra binne 7 dae nadat u die boek aangekoop het.

SKU: BHG1 Category:

Description

“Bediening In Die Huiskerk Gemeente” behandel praktiese bediening in die Nuwe-Testamentiese kerk van God. Almal word toegerus in die “Christus” bediening met die doel om as almal deelnemende en almal funksionerende seuns van God in die liggaam van Christus te funksioneer. Bediening in die kerk van God word deur almal uitgevoer. Hierdie boek sal u as leser in staat stel om in die gemeente te bedien soos God dit bepaal het. U sal hierdie kennis doeltreffend aan ander kan oordra.

1 review for Bediening In Die Huiskerk Gemeente

5 star
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
Powered by Customer Reviews Plugin
  1. Rated 5 out of 5

    André Lourens (verified owner)

    Verified reviewVerified review - view originalExternal link

    Thank you

    Was this review helpful to you?
Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *