Sale!

ASR Martins Spesiale Pakket 2

R320.00 R180.00

Spesiale Pakket 2 (Pdf, Pdf vir Selfone, ePub, Kindle)

Hierdie spesiale pakket sluit die volgende twee boeke in:

  • Huiskerke: Hoe? Hoekom?
  • Die Waarheid Omtrent Bloedlynvloeke

(As jy vir een boek betaal het mag jy GRATIS vir die ander formate aan vra – Pdf, ePub, Kindle)

Neem asseblief kennis dat jy die “Aflaai” skakel vir die eBoek wat jy gekoop het per epos sal ontvang.

Hierdie boek sal altyd aan jou beskikbaar wees en kan onbeperk afgelaai word.

Indien jy jou “Aflaai” skakel verloor kan jy weer daarvoor aan vra op die “More info” bladsy.

Ooreenkoms van gemoedsrus!

ASR Martins eBoeke is die goedkoopste op sy eie webblad. U sal dit nie maklik goedkoper by ander aanlyn boekwinkels kry nie. Ons het ‘n “Geld terug” waarborg geldig vir 7 dae op alle boeke. Indien u om enige rede nie tevrede is met u eBoek nie plaas ons die volle bedrag onmiddellik terug in u bank rekening. U moet egter per epos daarvoor aan vra binne 7 dae nadat u die boek aangekoop het.

SKU: Spec 2 Category:

Description

Spesiale Pakket 2

Hierdie spesiale pakket sluit die volgende twee boeke in:

  1. Huiskerke: Hoe? Hoekom? – Hierdie boek is ‘n omvattende handleiding wat die Nuwe-Testamentiese kerk van die Bybel aan die leser bekend stel. Alle aspekte van die vroeë kerk se gemeente lewe word in die boek behandel.
  2. Die Waarheid Omtrent Bloedlynvloeke – Hoewel die Bybel ast’ware hierdie leerstelling in soveel woorde baie duidelik bevestig as ‘n vals leerstelling, veroorsaak onkunde steeds dat miljoene kinders van God onder hierdie juk gebuk gaan.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ASR Martins Spesiale Pakket 2”

Your email address will not be published. Required fields are marked *