Sale!

ASR Martins Spesiale Pakket 1

R560.00 R300.00

Spesiale Pakket 1 (Pdf, Pdf vir Selfone, ePub, Kindle)

Hierdie spesiale pakket sluit die volgende twee boeke in:

  • Huiskerke: Hoe? Hoekom?
  • Die Waarheid Omtrent Bloedlynvloeke
  • Die Waarheid Omtrent Siektes en Ander Ellendes
  • The Truth About Spiritual Warfare

(As jy vir een boek betaal het mag jy GRATIS vir die ander formate aan vra – Pdf, ePub, Kindle)

Neem asseblief kennis dat jy die “Aflaai” skakel vir die eBoek wat jy gekoop het per epos sal ontvang.

Hierdie boek sal altyd aan jou beskikbaar wees en kan onbeperk afgelaai word.

Indien jy jou “Aflaai” skakel verloor kan jy weer daarvoor aan vra op die “More info” bladsy.

Ooreenkoms van gemoedsrus!

ASR Martins eBoeke is die goedkoopste op sy eie webblad. U sal dit nie maklik goedkoper by ander aanlyn boekwinkels kry nie. Ons het ‘n “Geld terug” waarborg geldig vir 7 dae op alle boeke. Indien u om enige rede nie tevrede is met u eBoek nie plaas ons die volle bedrag onmiddellik terug in u bank rekening. U moet egter per epos daarvoor aan vra binne 7 dae nadat u die boek aangekoop het.

SKU: Spec 1 Category:

Description

Spesiale Pakket 1

Hierdie Spesiale Pakket bestaan uit 4 populêre boeke:

  1. Huiskerke: Hoe? Hoekom? – Hierdie boek is ‘n omvattende handleiding wat die Nuwe-Testamentiese kerk van die Bybel aan die leser bekend stel. Alle aspekte van die vroeë kerk se gemeente lewe word in die boek behandel.
  2. Die Waarheid Omtrent Bloedlynvloeke – Hoewel die Bybel ast’ware hierdie leerstelling in soveel woorde baie duidelik bevestig as ‘n vals leerstelling, veroorsaak onkunde steeds dat miljoene kinders van God onder hierdie juk gebuk gaan.
  3. Die Waarheid Omtrent Siektes en Ander Ellendes – Hierdie boek is geskryf om vals leerstelling ten opsigte van siektes en ander ellendes uit die woord van God te weerlê. In hierdie boek word die werklike redes hoekom ons siek word uiteengesit asook hoe ons siektes suksesvol kan voorkom.
  4. The Truth About Spiritual Warfare – Spiritual warfare as we know it and as most of us have been taught, is not how God intended it to be. People are actually oppressed just because they believe in this doctrine. This book will challenge your beliefs on this subject and it will set you free.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “ASR Martins Spesiale Pakket 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *