Outentieke Bybels

Daar is ‘n paar goeie, goed vertaalde Bybels wat werklik outentiek beskou kan word. Baie min Bybels in omtrent alle tale kan werklik as outentiek beskou word. Die meeste Bybels is swak vertaalde Bybels en Bybels wat uit verkeerde grondtekste vertaal is. Lees in hierdie kategorie watter Bybels gebruik moet word.

Showing the single result