Bloedlynvloeke

Hierdie boeke is geskryf om hierdie vals leerstelling uit die woord van God te weerlê. Kinders van God is werklik nie op hoogte met die woord van God met betrekking tot hierdie onderwerp nie. Hoewel die Bybel ast’ware hierdie leerstelling in soveel woorde baie duidelik bevestig as ‘n vals leerstelling, veroorsaak onkunde steeds dat miljoene kinders van God onder hierdie juk gebuk gaan.

Showing all 2 results