Outentieke Bybelse leierskap

Hoe staan die saak dan, broeders? Wanneer julle saamkom, laat die voorsang leier die gemeente in lofprysing en aanbidding lei, laat die herder afkondigings maak, laat die herder bid, laat die herder preek, laat die herder die mense deur gebed bedien, laat die gemeente al hulle aandag op die herder rig, laat die gemeente stil wees — laat alles tot stigting geskied.

Spesiale ASR Martins Boek Promosie!

Dit is absoluut die moeite werd om kennis te neem van ons huidige promosie! Kies 1 van 3 Spesiale Pakkette! Pakket 1 Pakket 1: Was R560.00  nou R300.00 Pakket 2 Pakket 2: Was R320.00  nou R180.00 Pakket 3 Pakket 3: Was R220.00  nou R120.00 Related Articles:House Churches Network in South AfricaHouse Church Gathering in PolokwaneFrom … Read more Spesiale ASR Martins Boek Promosie!

Ons Missie

Go to the bottom of this page to find out more about our church planting strategies. Die Suid-Afrikaanse huiskerke fasilitering inisiatief is in die lewe geroep om die ware Bybel gefundeerde huiskerk gemeente, soos wat dit in die Nuwe Testament gefunksioneer het, aan die Suid-Afrikaanse Christelike gemeenskap bekend te stel en te promoveer. Ons funksioneer … Read more Ons Missie

News/Nuus

New book! (The Free and an authentic Christian dreams and visions symbols dictionary) This book was written because of the pure need to provide a “Free and an authentic Christian dreams and visions symbols dictionary” to God’s people. It was also written to make it available to all Christians, free of charge, right across the … Read more News/Nuus

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!