Hoe funksioneer die liggaam van Christus?
Is Jesus regtig die Hoof van sy kerk? Antwoord: Net waar Hy werklik toegelaat word om deur ál sy kinders te werk, daar is Hy regtig Hoof. Hoekom so? Soos die liggaam deur die hoof beheer word, so beheer Jesus sy geestelike liggaam. Hy beheer sy hele liggaam. Daar is geen tussenganger tussen Hom en … Read more