Besprekings
Op hierdie bladsy kan alle kerke en geloofsgroepe registreer of besprekings doen vir geestelike kursusse en werkswinkels aangebied deur ASR Martins van ASR Martins Bedieninge.
House Churches the Biblical Way
Op hierdie bladsy kan alle kerke en geloofsgroepe registreer of besprekings doen vir geestelike kursusse en werkswinkels aangebied deur ASR Martins van ASR Martins Bedieninge.
Hierdie strategiese hulpmiddel kan deur huis gemeente planters gebruik word om nuwe gemeentes te plant. Die volgorde en inhoud van die materiaal is strategies uiteengesit om die nuwe lidmate doelgerig op hoogte te bring met die beginsels wat huiskerke beheer. Die “Huiskerk gemeente planting strategie” DVD kan deur middel van epos aangevra word. Sessie … Read more
Hierdie woordstudie behandel praktiese bediening in die Nuwe-Testamentiese gemeente. Almal word toegerus in die “Christus” bediening met die doel om as almal deelnemende en almal funksionerende seuns en konings van God in die liggaam van Christus te funksioneer. Ons is almal geroep om te bedien. Die vyfvoudige bedienaars se rol om die gemeente toe te … Read more