Die DNA van God bepaal ons karakter
Niemand weet waar kinders van God vandaan kom nie omdat hulle uit die Gees van God gebore is. Ons is eintlik “Goddelike saad” wat hier op aarde geplant is en opgroei in God. Ons is nie van hier nie, ons is gestuur
House Churches the Biblical Way
Niemand weet waar kinders van God vandaan kom nie omdat hulle uit die Gees van God gebore is. Ons is eintlik “Goddelike saad” wat hier op aarde geplant is en opgroei in God. Ons is nie van hier nie, ons is gestuur
Het Jesus of die apostels ooit die volgende woorde gespreek? In Jesus Naam breek ek elke vloek in my lewe. Ek sny elke vloek af in die Naam van Jesus. In die Naam van Jesus bind ek jou satan. Here, ek bely my oupa se sondes. Vergewe ons asseblief vir sy sondes.
Hierdie boek is ‘n kort gids om die leser te help om die regte Bybel te gebruik. Die Bybel is definitief die ware en outentieke woord van God wanneer dit uit die “Majority Text” vertaal is
Jesus Christus is die Woord van God. Wat Hy vir ons kom leer het is baie belangrik
Die Skrif is baie duidelik oor die ontstaan van die bloedlyn vloeke leerstelling. Hoewel dit in die Ou Testament ontstaan het was hierdie leerstelling reeds vroeg in die Ou Testament ontmasker. Die Israeliete het dit heeltemal verkeerd verstaan en daarom moes God ingryp om hulle tot die regte perspektief te bring.