Is ons Bybels korrek?

Daar is tans ‘n baie groot aanslag op die outentisiteit van die woord van God. Die kern van die aanslag op die woord van God is tweërlei van aard: Eerstens word daar van korrupte grondtekste gebruik gemaak tydens vertaling. Tweedens word die Bybels wat vanuit die korrekte grondtekste vertaal is se outentisiteit afgekraak. Hierdie boek bring u … Read more

Die waarheid omtrent bloedlynvloeke

Hierdie boek is geskryf om hierdie vals leerstelling uit die woord van God te weerlê. Kinders van God is werklik nie op hoogte met die woord van God met betrekking tot hierdie onderwerp nie. Hoewel die Bybel ast’ware hierdie leerstelling in soveel woorde baie duidelik bevestig as ‘n vals leerstelling, veroorsaak onkunde steeds dat miljoene kinders van God … Read more

Praktiese aanbevelings met nuwe gemeente planting

Ek wil graag die planting van nuwe huiskerke verder bespreek: Dit vat gewoonlik so ses maande om die regte grondslag vir ’n nuwe huiskerk te lê. Behalwe die voorlesing uit die Huiskerk Handleiding: Huiskerke: Hoe? Hoekom? of die luister van die Huiskerk gemeente planting strategie wanneer julle bymekaarkom, behoort almal dit ook by die huis … Read more