Die waarheid omtrent bloedlynvloeke

Hierdie boek is geskryf om hierdie vals leerstelling uit die woord van God te weerlê. Kinders van God is werklik nie op hoogte met die woord van God met betrekking tot hierdie onderwerp nie. Hoewel die Bybel ast’ware hierdie leerstelling in soveel woorde baie duidelik bevestig as ‘n vals leerstelling, veroorsaak onkunde steeds dat miljoene kinders van God … Read more

Praktiese aanbevelings met nuwe gemeente planting

Ek wil graag die planting van nuwe huiskerke verder bespreek: Dit vat gewoonlik so ses maande om die regte grondslag vir ’n nuwe huiskerk te lê. Behalwe die voorlesing uit die Huiskerk Handleiding: Huiskerke: Hoe? Hoekom? of die luister van die Huiskerk gemeente planting strategie wanneer julle bymekaarkom, behoort almal dit ook by die huis … Read more

Geld! Wat ‘n Babelse verwarring!

Die kerk moet weer kyk wat die woord van God omtrent finansies leer. Ons moet ons standpunt hieroor definitief heroorweeg. Dit wat die meeste kinders van God omtrent finansies glo is nie wat die Bybel leer nie! Die kerk het soveel verwoesting en verwarring in die area van finansies in die Christelike kerk veroorsaak dat … Read more