Kontroversiële stellings: kerkleierskap

Die Nuwe-Testamentiese kerkleierskap het heeltemal anders gefunksioneer as wat ons vandag sien. Hulle was nie deel van die besluitneming proses van die gemeentes nie. Gemeentes het self kerksake bestuur deur middel van die besluitneming proses wat ons die “konsensus metode” van besluitneming noem