Ons Missie

Go to the bottom of this page to find out more about our church planting strategies. Die Suid-Afrikaanse huiskerke fasilitering inisiatief is in die lewe geroep om die ware Bybel gefundeerde huiskerk gemeente, soos wat dit in die Nuwe Testament gefunksioneer het, aan die Suid-Afrikaanse Christelike gemeenskap bekend te stel en te promoveer. Ons funksioneer … Read more

News/Nuus

New book! (The Free and an authentic Christian dreams and visions symbols dictionary) This book was written because of the pure need to provide a “Free and an authentic Christian dreams and visions symbols dictionary” to God’s people. It was also written to make it available to all Christians, free of charge, right across the … Read more

Hulpmiddels

Meer inligting aangaande boeke, artikels en klankopnames in Afrikaans oor huiskerke en ander Christelike onderwerpe kan op hierdie bladsy gekry word: Neem asseblief kennis dat inligting aangaande Engelse boeke op die “Resources” bladsy gekry kan word. NOU BESKIKBAAR OP HIERDIE BLADSY OF JOU GUNSTELING BOEKWINKEL! Ons het ‘n “Geld terug” waarborg geldig vir 7 dae … Read more

Click to access the login or register cheese