Vyfvoudige bedienaars: Geestelike termometers

Dit is baie belangrik om hier te noem dat dit die vyfvoudige bediening se werk is om huis gemeentes te besoek en hulle te help om deur al die groei fases te kom. Hulle is geestelike termometers. Hulle bedieningswerk in die liggaam van Christus is om die gemeentes te besoek en die geestelike kondisie van die gemeentes te meet. Hulle vat ast’ware die gemeente se temperatuur en identifiseer afwykings of substandaard kondisies