Hoekom huiskerke? Hoekom nou?
Hierdie boek is ‘n omvattende handleiding wat die Nuwe-Testamentiese kerk van die Bybel aan die leser bekend stel. Alle aspekte van die vroeë kerk se gemeente lewe word in die boek behandel. Die handleiding fokus op die geestelike beginsels wat outentieke huiskerk planting beheer.