Wat gebeur in huiskerk byeenkomste?

Daar is ‘n Skrifgedeelte in die Bybel wat huiskerk byeenkomste baie mooi beskryf: 1 Kor. 14:26 Hoe staan die saak dan, broeders? Wanneer julle saamkom, dan het elkeen van julle ’n psalm of ’n lering of ’n taal of ’n openbaring of ’n uitlegging — laat alles tot stigting geskied. Wat ‘n dinamiese Skrifgedeelte in die Bybel! Geen mens … Read more Wat gebeur in huiskerk byeenkomste?

Jesus Christus is eenvoudig onbeskryflik groot

Daar is ‘n onbeskryflike, asemrowende, wonderlike, majestueuse Jesus wat jou sal laat snak na jou asem, wat nie in die institusionele kerk so geken word nie. Hy is ‘n onverklaarbare wese met ‘n onbeskryflike skoonheid van kleure, aroma, lig, liefde, krag en ‘n teenwoordigheid waarin jy nie sal kan regop staan as Hy in sy … Read more Jesus Christus is eenvoudig onbeskryflik groot

Die huiskerk lewensstyl is familielewe

Ek wil graag ’n bietjie gesels oor die ongewenste gevolge van die georganiseerde godsdiens. Georganiseerde godsdiens is altyd menslike instellings en daarom kniehalter dit altyd ‘n gesonde verhouding geloof. Jesus het Homself altyd streng uitgespreek teen die godsdiens. Godsdiens en menslike tradisies bring die dood want dit het geen inherente lewe nie. Dit is nie … Read more Die huiskerk lewensstyl is familielewe

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!